Dat mens nou in so ‘n aaklige plek jou lewe moet slyt. Ek kry myself sommer jammer….
Die kolganse dink hulle besit die hele plek.
(maar ek lieeeeeeeeg…..)
09/05/2011 deur leonvonmoltke
Dat mens nou in so ‘n aaklige plek jou lewe moet slyt. Ek kry myself sommer jammer….
Die kolganse dink hulle besit die hele plek.
(maar ek lieeeeeeeeg…..)
Jy is so selfsugtig!!!!!!!!! Ek sit op die oomblik in ‘n kelder en werk, kon jy nie maar hierdie mooi fotos gelos het nie? Mooi bly, stuur tog asb groete by die huis.
Just bumped into your lovely wife in our horrible little village, too awful that we have to live here, hey 😉
ja ou suurknol