Feeds:
Bydraes
Kommentare

Posts Tagged ‘buite’

Ek weet nou nie hoe julle dink nie, maar sal dit nou nie lekker wees om vanmiddag lekker op ‘n stoel te sit en kyk hoe die wolkkombers oor ‘n berg val in die verte, met die speldekussings en erica’s wat oral in die veld blom.

Nou dat ek daaraan dink, dit sal nogal lekker wees om ‘n yskoue glas Ken Forrester FMC (terloops, Martin Meinert kom oorspronklik daar van my grootwordland af, sy familie het o.a. ‘n drukkery daar) ook langsaam te sit en teug…

[“Aarde tot Leon, aarde tot Leon…”]

Advertisements

Read Full Post »