Feeds:
Bydraes
Kommentare

Posts Tagged ‘seuns’

Sportsakke op 'n Sondagaand

Sportsakke op ‘n Sondagaand

Ek wonder of sportsakke ook soos koshuiskinders voel na ‘n heerlike naweek by die huis, waar hulle alles kon doen wat hulle wil. Sulke vae Sondagaand-blues wat eers regtig met jou raak as jy uit die koshuis is en self begin werk.

(En ek wonder ook wat in mense invaar om ‘n kriekettoernooi te reël vir ‘n langnaweek?!)

Read Full Post »