Feeds:
Bydraes
Kommentare

Posts Tagged ‘mynbou’

Gruisgate

Loop op my kleine plaas,

vir ronde gruis verwoes

Skaars klippies almal’s baas

Geel grouers staan en roes

Loop op my kale plaas,

groewe in die grond

Al het hul belowe –

sal stop met al die stront

Vergewe ons op aarde,

vir al die ploeg en skade

Van diamante, goud en baklei

sal ons nooit genoeg kry

Skud skud skud die pan

tot eendag; word ons gebyt –

net rotse word gewan,

die glinster verdof tot net verwyt

Read Full Post »