Op ‘n muur in Kagiso: graffiti wat besig is om dit self van die muur te wis.
‘n Storie van verval of ‘n storie van die verganklikheid van die mens of ‘n storie dat die wiel maar aanhou draai?
24/02/2011 deur leonvonmoltke
Op ‘n muur in Kagiso: graffiti wat besig is om dit self van die muur te wis.
‘n Storie van verval of ‘n storie van die verganklikheid van die mens of ‘n storie dat die wiel maar aanhou draai?
mot en roes
Ook maar goed partymaal…
Spuitverf se kwaliteit is ook nie meer wat dit was nie 😉
Die ou mense het altyd gesê “Net gekke en dwase skryf op mure en glase”
Toemaar, my kinders kan dit in hulle slaap opsê 😉
Die muur rebelleer! 😉
Beslis!
Dalk maak die muur plek vir nuwes??
‘n Self-geldende muur wat beheer terug neem oor die eie ek 🙂