Die weerburo voorspel swaar reën in groot dele van die binneland vandag en ek sien op facebook alreeds dat mense skryf dit reën elders. Hier nog nie, maar mens kan sien dinge gebeur in die lug met die wolke wat gedurig verander met allerhande patrone. Na die ekstreme koue (vir so vroeg in die winter) laasweek, is dit nogal snaaks om nou te sit en wag dat dit moet kom sous!
(Terloops: as jy ooit die geleentheid en tyd kry, ry Swakop toe oor die Gamsberg- en Kupferbergpas eerder as met die teerpad Okahandja om, dit is iets om te beleef!)
Advertisements
It’s sunny this side, with a frisky breeze and a strange nip in the air.