Soos Charles Bukowski skryf in “Notes of a Dirty Old Man”:
the unsecurity of knowledge was the same as the security of no-knowledge.
neither was superior, neither was anything.
(Wat seker min of meer dieselfde is as die Prediker se: “Ek het by myself gedink: die lot van die dwaas sal my ook tref, wat help dit my dan dat ek soveel wysheid het? En ek het vir myself gesê: ook dit kom tot niks.”)
Advertisements
“Real knowledge is to know the extent of one’s ignorance.”
Confucius
I have a special theory on that, will write about it one day 🙂
tmi
Hopefully not for you 😉
As mens die dag omkap, is jy net so dood soos die ou langs jou, maak nie saak hoe slim jy was nie. Hoe kwantifiseer mens in elke geval kennis. Kan daar ooit ‘n enkele maatstaf wees? Aan die ander kant, die oomblik wat jy begin onderskeide tref, sit jy alweer met klassifikasie. Mens kan nie wen nie…
Niemand kan wen nie, alles kom tot niks…
en te veel studies is ‘n vermoeienis van die liggaam……. Prediker 12:12