Gestel nou jy was jou eie persoonlike kar met jou eie persoonlike hande . . . dink jy nie dit sal dan reen nie. In my ervaring is daar geen beter reëndans nie.
daar is min dinge so lekker soos ‘n kar wat vuil is van die modder! Hier by ons ry die boere sommer nog ‘n hele paar dae met so ‘n modderkar – net om te wys dit het gereen!! Vanoggend het ek met so ‘n kar kerk toe gery – gedink dis baie oneerbiedig – toe sien ek nog modderkarre! Ag , dis lekker!!
Leon

Dit werk altyd soos ‘n bom!
Ek wens dit wil reën, maar aan die ander kant, my kar is vandag gewas…
By ons werk herstel van die besproeiingstelsel beter as ‘n reënroeper!